
📘 Read Now 📥 Download
Die lewe op 'n klein dorpie is nie so sleg as mens een goeie vriend het wat jou verstaan nie. So voel Kara aan die begin van haar matriekjaar. Sy en Eduard is ewe lief vir flieks en droom oor al die lande waarheen hulle eendag wil reis. Maar alles verander toe hulle Samantha ontmoet. Sy is nie net onmoontlik mooi nie, maar speel ook volgens haar eie reëls. Dis nie lank voordat sy Kara en Eduard se perfekte vriendskap begin toets nie.
eBook details
- Title: Toe ons oneindig was (Afrikaans Edition)
- Author : Zelda Bezuidenhout
- Release Date : *
- Genre: Kindle Store,Kindle eBooks,Teen & Young Adult
- Pages : * pages
- Size : * KB
Post a Comment for "[Download] Toe ons oneindig was (Afrikaans Edition) by Zelda Bezuidenhout ~ Book PDF Kindle ePub Free"